bystand vir boere in Suid Afrika.
farm rescue
Voorsien finansiële en regsbystand vir boere om jou plaas te behou.
bystand vir boere in Suid Afrika
farm rescue
Voorsien finansiële en regsbystand vir boere om jou plaas te behou.
Ondersteun Ons Boere
Finansiele en Regs Bystand
Ondersteun die Fonds
Meer oor Ons
Farm Rescue se doelwit is om Finansële en Regsbystand aan te bied vir boere gedeurende hul litigasie stryd. Dit is vir ons van aansienlike belang dat Suid-Afrikaners aanhou boer. As ‘n geregistreerde NWO is ons afhanklik van donasies om fondse beskikbaar te kan stel vie diegende wat dit benodig.
Suid-Afrika se voortbestaan is afhanklik van ons boere. Maak vandag ‘n verskil en help om ‘n more te verseker deur die knoppie hieronder te kliek en ‘n donasie te skenk, maak nie saak hoe groot of klein nie.
Wat doen Farm rescue?
Bystandfonds
Ons hoofdoel is om regsdienste beskikbaar te stel aan landboubesighede en/of individue wat dit nie kan bekostig nie maar wel brood nodig het.
In meeste gevalle het hierdie boere en landboubesighede die fondse nodig vir regsdienste sodat hulle hul plaas en/of die plaaswerkers se werk sowel as inkomste te kan verseker en bewaar. In baie gevalle verloor nie net die boere nie, maar ook die plaaswerkers hul behuising. Ons beoog om ‘n hand by te sit sodat hierdie nie die gaval is nie.
Ons dra ook finasieël by aan landboubesighede wat die geld nodig het om hul besigheid aan die gang te hou.
Alle dienste en/of fondse wat beskikbaar gestel work moet voldoen aan die fonds nakoming reëlings. Donasies word slegs geskenk aan gekwalifiseerde boere of boer eenhede.
Ons Vennote
Ons Vennote
Farm Rescue wil hê Suid-Afrikaanse boere moet aanhou boer.
Suid-Afrika se toekoms is afhanklik van boere, dus wil ons verseker dat die boere aanhou boer.
Jy kan help om ‘n toekoms vir ons Suid-Afrikaanse kinders te verseker deur ‘n vennoot of geaffilieerde individu te word by Farm Rescue.
Kontak ons vandag vir meer inligting.
.
Vul Die Vorm In En Ons Sal U Kontak
Address
68 Lawrence Road,
Amarosa Office Park Unit 1,
Amarosa,
Johannesburg


