bystand vir boere in Suid Afrika.

 

farm rescue

Voorsien finansiële en regsbystand vir boere om jou plaas te behou.

bystand vir boere in Suid Afrika

 

farm rescue

Voorsien finansiële en regsbystand vir boere om jou plaas te behou.

Ondersteun Ons Boere

Finansiele en Regs Bystand

Ondersteun die Fonds

FArm Rescue

Meer oor Ons

Farm Rescue se doelwit is om Finansële en Regsbystand aan te bied vir boere gedeurende hul litigasie stryd. Dit is vir ons van aansienlike belang dat Suid-Afrikaners aanhou boer. As ‘n geregistreerde NWO is ons afhanklik van donasies om fondse beskikbaar te kan stel vie diegende wat dit benodig.

Suid-Afrika se voortbestaan is afhanklik van ons boere. Maak vandag ‘n verskil en help om ‘n more te verseker deur die knoppie hieronder te kliek en ‘n donasie te skenk, maak nie saak hoe groot of klein nie.

Wat doen Farm rescue?

L

Bystandfonds

Ons hoofdoel is om regsdienste beskikbaar te stel aan landboubesighede en/of individue wat dit nie kan bekostig nie maar wel brood nodig het.

In meeste gevalle het hierdie boere en landboubesighede die fondse nodig vir regsdienste sodat hulle hul plaas en/of die plaaswerkers se werk sowel as inkomste te kan verseker en bewaar. In baie gevalle verloor nie net die boere nie, maar ook die plaaswerkers hul behuising. Ons beoog om ‘n hand by te sit sodat hierdie nie die gaval is nie.

Ons dra ook finasieël by aan landboubesighede wat die geld nodig het om hul besigheid aan die gang te hou.

Alle dienste en/of fondse wat beskikbaar gestel work moet voldoen aan die fonds nakoming reëlings. Donasies word slegs geskenk aan gekwalifiseerde boere of boer eenhede.

Ons Vennote

Ons Vennote

Farm Rescue wil hê Suid-Afrikaanse boere moet aanhou boer.

Suid-Afrika se toekoms is afhanklik van boere, dus wil ons verseker dat die boere aanhou boer.

Jy kan help om ‘n toekoms vir ons Suid-Afrikaanse kinders te verseker deur  ‘n vennoot of geaffilieerde individu te word by Farm Rescue.

Kontak ons vandag vir meer inligting.

.

Vul Die Vorm In En Ons Sal U Kontak

Neem asseblief kennis dat Farm Rescue nie 'n Finansiële Diensteverskaffer is nie en dat ons nie finansiering/lenings verskaf nie. Farm Rescue bied raad aan boere wat in nood verkeer. Soos ons jou finansiële posisie beter verstaan en wat jou plaas benodig, kan ons U help met regskoste, om jou skuld te herstruktureer en oplossings te vind om jou te help om jou plaas te red.

2 + 7 =

Address

68 Lawrence Road,

Amarosa Office Park Unit 1,

Amarosa,

Johannesburg

 

Follow Us